Vir Marietta Theunissen, die blondekop- heldersiende medium wat die program Die Ander Kant op kykNET aanbied, is die bewoners van die lewe ná die dood net so werklik soos diegene wat die strate om haar bewandel. Sy sien hulle en hoor hulle. Of so sê sy …
Ons het laas in 2007 met haar gesels toe sy gehelp het om slagoffers van die berugte ontvoerder Gert van Rooyen te soek. Dit het destyds groot omstredenheid veroorsaak, en nou met die vyfde seisoen van Die Ander Kant vat…