INTERNET EN DEPRESSIE
Mense wat baie op die internet kuier, is meer geneig om simptome van depressie te toon, sê sielkundiges van die Leeds-universiteit in Engeland. Daar is bevind party gebruikers ontwikkel ’n kompulsiewe internetgewoonte en vervang persoonlike kontak met mense met aanlynkletskamers en sosialenetwerk-webtuistes.

Dié verslawing kan ’n ernstige uitwerking op jou geestesgesondheid hê. Die ondersoek wys ook die internetverslaafdes het geen beheer oor hoeveel tyd hulle…