In hierdie week se uitgawe onthul adv. Barbie se ma deur watter hel sy gegaan het en hoe sy magteloos moes toekyk hoe Dirk Prinsloo haar eens voorbeeldige dogter in ’n seksmonster verander het.

As jy dit nog nie gedoen het nie, besoek ons nuwe webtuiste by www.huisgenoot.com – dit sal jou Huisgenoot-plesier net nog groter maak! Wilmer Müller is onlangs as ons webredakteur aangestel. Hy het hope ervaring op die internet-terrein en het ons webtuiste laat herontwerp om dit lekkerder en…