Mense koop dikwels nievoorskrif-dieetpille om van die ekstra vetjies ontslae te raak, hoewel hulle geen waarborg het dat dit veilig is nie. Die Medisynebeheerraad het pas die verkope van Simply Slim verbied nadat bevind is dat dit hoë dosisse sibutramien bevat, ’n skedule 5-stimulant en eetlusdemper wat net onder dokterstoesig gebruik mag word.
Daar was in die media tientalle klagtes van gebruikers oor hartkloppings, naarheid, kopseer en gemoedsversteurings – maar byna net soveel…