NOMMERPLAAT
Koos ry sonder ’n nommerplaat en word voorgekeer.
Verkeersbeampte: ‘‘U het nie ’n nommerplaat nie.’’
Koos: ‘‘Dan moes hy afgeval het, want toe ek by die huis weg is, was hy nog daar.’’
Verkeersbeampte: ‘‘Ek sal u nou twee keuses gee. Die eerste is dat u my R200 (dis minder as die helfte van wat die boete normaalweg is) betaal en die tweede is dat u terugloop, die nommerplaat vind en dit weer vassit aan u motor.’’
Omdat hy nie geld by hom het nie, besluit Koos om maar…