Sy ma het ’n maand ná sy geboorte gesterf, sy pa drie maande later in die aardbewing in Haïti, en sy familie was nie lus vir die vyf maande oue babaseun wat nou ook nog op die vloer van hul modderhut moet slaap nie. Toe besluit hulle om hom te verkoop. Hy was ’n goeie kopie, het hulle gemeen – ’n weeskind met mooi blou oë …
Hulle het Roudy oorhandig aan Yis Guerson, ’n onderwyser van Port-au-Prince, om hom te verkoop. Dié het hom aan ’n vreemdeling teen R780 aangebied. Maar die…